Lys van integrale

Integrasie is een van die hoofbewerkings van kalkulus. Vir differensiasie kan die eenvoudiger dele van 'n funksie maklik gedifferensieer word, wat differensiasie dan vergemaklik, maar dit kan egter nie met integrasie gedoen word nie. Vir gevalle waar daar met komplekse funksies gewerk word, is dit makliker om 'n lys van integrale byderhand te hou.

Vir die doeleindes van hierdie lys word K as arbitrêre-integrasiekonstante gebruik.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search